News

Dit was toe nie ’n leeu, ’n olifant, ’n renoster of ’n luiperd nie. Dit was ’n miskruier. Die nuwe en gesellige simbool van Suid-Afrika? Nagenoeg 500 miljoen mense het gesien hoe ’n reuse-miskruier ...
Vriendin Myra skryf uit Toronto ’n swart kollega by hul vele vleisbraaie het altyd dieselfde storie te vertelle: dat boerewors Suid-Afrika se beste simbool is ná Nelson Mandela en Desmond Tutu. Juis ...